Devil's Creek is 'n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga in Suid-Afrika. Dit vloei noord in die rigting van die Sudwalagrotte, voordat dit naby Montrose langs die N4-snelweg by die Krokodilrivier aansluit.

Kategorie:Krokodilrivier (Mpumalanga) Kategorie:Riviere in Mpumalanga