Kalmthout is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die noordweste van die Vlaamse provinsie Antwerpen, aan die grens met die Nederlandse provinsie Noord-Brabant. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 59 km² en sowat 18 000 inwoners (2011).

Noordelik lê die natuurgebied die Kalmthoutse Heide.

Eksterne skakels Die amptelike webwerf van die munisipaliteit

Kategorie:Munisipaliteite in Antwerpen (provinsie) Kategorie:Nedersettings in Antwerpen (provinsie)