EkurhuleniMetropolitaanse Munisipaliteit(Oos-Rand) 270px Kaart Vlag 180px|center 90px|center|border Wapen 75px|center Land Provinsie Gauteng Koördinate Gestig op 2000 Oppervlakte: - Totaal 1 975 vk km Hoogte bo seevlak 1 570 m Bevolking: - Totaal 3 178 470 - Bevolkingsdigtheid 1 600/vk km Tydsone UTC+2 - Somertyd UTC+2 Burgemeester Tania Lynette Campbell(Demokratiese Alliansie) Amptelike webwerf www.ekurhuleni.com duimnael|Airways Park, die hoofkantoor van die Suid-Afrikaanse Lugdiens Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit (ook bekend as die Oos-Rand) is 'n metropolitaanse munisipaliteit wat die plaaslike regering van die Oos-Rand-gebied van Gauteng vorm.
Ekurhuleni is een van die 5 distrikte van die Gauteng-provinsie in Suid-Afrika. Die hoofsetel van Ekurhuleni is in Germiston. Die meeste van die 3 178 470 inwoners praat Zoeloe (2011-sensus).Ekurhuleni tydens die 2011-sensus
Die naam Ekurhuleni beteken "Plek van Vrede" in Tsonga, maar word amptelik nie in die ander landstale vertaal nie. So word na die gebied in Afrikaans steeds as Oos-Rand verwys, terwyl Engelssprekendes dit East Rand noem. Die Nederlandse Taalunie,Die Nederlandse Taalunie is 'n liggaam wat taalsake tussen die drie Nederlandsprekende lande (Nederland, België/Vlaandere en Suriname) reël en vanweë Nederland se historiese taalkundige betrekkinge met die Afrikaanssprekende gemeenskap in Suid-Afrika, sy aktiwiteite ook na dié land uitgebrei het gee Oost-Rand aan as die Nederlandse naam van die gebied.Die amptelike taal volgens die Nederlandse Taalunie Nederlandse Taalunie, geraadpleeg op 17 Maart 2013
Ekurhuleni is naburig aan: Tshwane aan die noordekant Metsweding (CBDC2) in die noordooste Nkangala (DC31) aan die oostekant Sedibeng (DC42) aan die suidekant Johannesburg aan die westekant
Stede en dorpe Die volgende stede, dorpe en buurte is ingesluit by hierdie reuse munisipaliteit, wat in 2000 geskep is: Alberton Bedfordview Benoni Boksburg Brakpan Edenvale Germiston Kemptonpark Nigel Springs
Tale Zoeloe: 753 094 (30,38%) Afrikaans: 320 841 (12,94%) Noord-Sotho: 282 815 (11,41%) Suid-Sotho: 278 163 (11,22%) Engels: 277 942 (11,21%) Xhosa: 213 368 (8,61%) Tsonga: 141 510 (5,71%) Tswana: 76 912 (3,10%) Swazi: 45 354 (1,83%) Suid-Ndebele: 44 475 (1,79%) Venda: 25 757 (1,04%) Ander: 18 393 (0,74%)
Etniese groepe
Swart 2 502 769 (78,7%) Wit 502 439 (15,8%) Bruin 85 910 (2,70%) Asiate 68 058 (2,1%)
Verwysings
Kategorie:Gauteng