Baelen (Nederlands: Ba(e)len, Ripuaries: Bååle en Bale, Wallonies: Bailou) is 'n klein Belgiese dorp en munisipaliteit in die noordooste van die Waalse provinsie Luik. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 86 km² en sowat 4 000 inwoners (2011).

Alhoewel Baelen behoort tot die Franstalige deel van Wallonië praat die inwoners Platdiets, 'n oorgangsdialek tussen die Limburgse en Ripuariese dialek.

Eksterne skakels Die amptelike webwerf van die munisipaliteit

Kategorie:Munisipaliteite in Luik (provinsie) Kategorie:Nedersettings in Luik (provinsie)