Giovanni "Gianni" Versace (Italiaans: [ˈdʒanni verˈsaːtʃe]; Reggio Calabria, 2 Desember 1946 – Miami, 15 Julie 1997) was 'n charismatiese en begaafde Italiaanse ontwerper van klere en teaterkostuums. Hy is deur Andy Warhol en moderne abstrakte kuns beïnvloed en is as een van die mees kleurvolle en talentvolle ontwerpers van die laat 20ste eeu beskou.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Italianers Kategorie:Modeontwerpers Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Sterftes in 1997