duimnael|links|Die woord "Nepal Bhasa" geskryf in die Ranjana-alfabet (bo) en die Prachalit Nepal-alfabet (onder) Newari (नेपाल भाषा, Nēpāl bhāṣā), ook Newah Bhaye, is 'n Tibeto-Birmaanse taal wat in Nepal ontwikkel het. Dit word deur sowat 1,3 miljoen mense in Bhoetan, Indië en Nepal gepraat. Newari is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi, asook van die Indiese deelstaat Sikkim. Newari word onder meer in Devanagari geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie. Newari is nie verwant aan Nepalees nie wat tot die Indo-Ariese tale behoort.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Sikkim Kategorie:Tale van Bhoetan Kategorie:Tale van Indië Kategorie:Tale van Nepal Kategorie:Tibeto-Birmaanse tale