duimnael|regs|300px|'n Weergawe van Leo Belgicus deur Claes Jansz. Visscher uit 1609

Die Leeukaart (Nederlands: leeuwenkaart) of Leo Belgicus is 'n gestileerde kaart van die Lae Lande wat in 1583 deur Michael Aitsinger van Oostenryk voorgestel is.Mapforum Claes Jansz. VISSCHER – LEO HOLLANDICUS, besoek op 15 Mei 2006 In die kaart en ander wat daardeur geïnspireer is, word die Nederlande in die vorm van 'n leeu uitgebeeld.Cultuurwijzer Leeuwenkaarten in de Atlas Van Gijn, besoek op 15 Mei 2006

Verwysings

Eksterne Skakels Leo Belgicus in de Universiteitsbibliotheek Leiden verskeie voorbeelde De geschiedenis van de grens van Nederland met beelde en inligting oor verskillende Leo Belgicus kaarte

Kategorie:Kartografie