Die kerkeibos (Crassula ovata) is 'n vetplant met ovaal tot elliptiese blare, dikwels met 'n rooi marge. Dit kom algemeen in die Oos-kaap en KwaZulu-Natal voor. Dit word 1 m tot 3 m hoog en dra pienk blomme aan die einde van die winter.

Fotogalery

Sien ook

Lys van medisinale kruie Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Verwysings

ovata Kategorie:Vetplante Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika