duimnael
Robertus Wilhelmus Maria (Rob) van Soest (gebore 1946) is 'n Nederlandse mariene bioloog. Hy is as navorser verbonde aan die "Naturalis Biodiversity Center" en as dosent aan die Universiteit van Amsterdam. Saam met die Australiese mariene bioloog John Hooper het Van Soest Systema Porifera: A Guide to the Classification of Sponges geskryf, 'n boek wat as die standaardwerk geld vir die klassifikasie van Porifera (sponsdiere).2002Soaking up the limelight.ISBN 0-306-47260-0.
Van Soest hou hom in sy daaglikse werk besig met die ontdek, orden en biogeografie van sponsdiere. Daarnaas is hy ook hoofredakteur van die "World Porifera Database" (WPD).
Verwysings
Eksterne skakels Profiel van Rob van Soest by Naturalis World Porifera Database
Kategorie:Nederlandse bioloë Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Lewende mense