duimnael|regs|500px|Antarktiese navorsingstassies en gebiedsaansprake
Die bevolking van Antarktika word op minstens 1 000 geraam. Die getal wissel per seisoen. Die vasteland het geen permanente bewoners nie, maar verskeie lande het permanente Antarktiese navorsingstasies – onder meer:
Stasie Palmer, Anvers Island (VSA) Suidpoolstasie Amundsen-Scott, Suidpool (VSA) Stasie Kasey, Vinkennesbaai (Australiese Antarktiese divisie) Stasie Davis Princess Elisabethland (Australiese Antarktiese divisie) Stasie Dumont d'Urville (66°40' S, 140°00' O) Frankryk Ondersoekstasie Halley (75°35' S, 26°34' W) Brits-Antarktiese ondersoek Ondersoekstasie Rothera (67°34' S, 68°08' W) Brits-Antarktiese ondersoek Stasie Maitri, (70°45,58' S, 11°43,56' O) by die Shirmacher Regio Indiese Antarktiese program) Stasie Marambio, Seymour-Marambio-eiland (Argentinië) Stasie McMurdo, Rosseiland (VSA) Macquarie-eiland (Australiese Antarktiese divisie) Stasie Mawson, Mac Robertsonland (Australiese Antarktiese divisie) Station Georg von Neumayer, (70°39' S, 08°15' W) (Atka-Baai) (Alfred Wegener-instituut, Duitsland) Basis Scott, Rosseiland (Nieu-Seeland) Rothera (67° S, 68° W) Brits-Antarktiese ondersoek SANAE (Suid-Afrikaanse Nasionale Antarktiese Ekspedisies) in Koningin Maud-land Stasie Bernardo O'Higgins, Antarktiese Skiereiland, Chileense leër Stasie Eduardo Frei Montalva, Koning George-eiland, Chileense lugmag Wostok, Antarktika (78°28' S en 106°48' O) (Rusland)
Kategorie:Antarktika