Kamanjab (Herero: Okamanja) is 'n klein dorpie met 6 012 inwoners in die Kunene-streek in Namibië. Dit is die administratiewe sentrum van die Kamanjab-kiesafdeling. Die Herero naam, Okamanja, beteken "plek van die groot klippe'.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Nedersettings in Namibië