Die Houtaap (甲申, jiǎshēn) is die 21ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die eerste Hemelstam (甲, jiǎ; die element Hout en Jang) met die negende Aardtak (申, shēn), gesimboliseer deur die Aap (猴, hóu).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Houtaapjaar het in 2004 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 22 Januarie 2004 tot 8 Februarie 2005.
Houtaapjare
Die volgende jare is Houtaapjare:
Jare van die Houtaap 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2677 v.C. 2617 v.C. 2557 v.C. 2497 v.C. 2437 v.C. 2377 v.C. 2317 v.C. 2257 v.C. 2197 v.C. 2137 v.C. 10 2077 v.C. 2017 v.C. 1957 v.C. 1897 v.C. 1837 v.C. 1777 v.C. 1717 v.C. 1657 v.C. 1597 v.C. 1537 v.C. 20 1477 v.C. 1417 v.C. 1357 v.C. 1297 v.C. 1237 v.C. 1177 v.C. 1117 v.C. 1057 v.C. 997 v.C. 937 v.C. 30 877 v.C. 817 v.C. 757 v.C. 697 v.C. 637 v.C. 577 v.C. 517 v.C. 457 v.C. 397 v.C. 337 v.C. 40 277 v.C. 217 v.C. 157 v.C. 97 v.C. 37 v.C. 24 84 144 204 264 50 324 384 444 504 564 624 684 744 804 864 60 924 984 1044 1104 1164 1224 1284 1344 1404 1464 70 1524 1584 1644 1704 1764 1824 1884 1944 2004 2064 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 757 v.C.
Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
21