Die Aardslang (己巳, jǐsì) is die sesde jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die sesde Hemelstam (己, jǐ; die element Aarde en Jin) met die sesde Aardtak (巳, sì), gesimboliseer deur die Slang (蛇, shé).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Aardslangjaar het in 1989 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 6 Februarie 1989 tot 26 Januarie 1990.

Aardslangjare

Die volgende jare is Aardslangjare:

Jare van die Aardslang 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2692 v.C. 2632 v.C. 2572 v.C. 2512 v.C. 2452 v.C. 2392 v.C. 2332 v.C. 2272 v.C. 2212 v.C. 2152 v.C. 10 2092 v.C. 2032 v.C. 1972 v.C. 1912 v.C. 1852 v.C. 1792 v.C. 1732 v.C. 1672 v.C. 1612 v.C. 1552 v.C. 20 1492 v.C. 1432 v.C. 1372 v.C. 1312 v.C. 1252 v.C. 1192 v.C. 1132 v.C. 1072 v.C. 1012 v.C. 952 v.C. 30 892 v.C. 832 v.C. 772 v.C. 712 v.C. 652 v.C. 592 v.C. 532 v.C. 472 v.C. 412 v.C. 352 v.C. 40 292 v.C. 232 v.C. 172 v.C. 112 v.C. 52 v.C. 9 69 129 189 249 50 309 369 429 489 549 609 669 729 789 849 60 909 969 1029 1089 1149 1209 1269 1329 1389 1449 70 1509 1569 1629 1689 1749 1809 1869 1929 1989 2049 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 772 v.C.

Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia

06