Die Aarddraak (戊辰, wùchén) is die vyfde jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die vyfde Hemelstam (戊, wù; die element Aarde en Jang) met die vyfde Aardtak (辰, chén), gesimboliseer deur die Draak (龍, lóng).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Aarddraakjaar het in 1988 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 17 Februarie 1988 tot 5 Februarie 1989.
Aarddraakjare
Die volgende jare is Aarddraakjare:
Jare van die Aarddraak 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2693 v.C. 2633 v.C. 2573 v.C. 2513 v.C. 2453 v.C. 2393 v.C. 2333 v.C. 2273 v.C. 2213 v.C. 2153 v.C. 10 2093 v.C. 2033 v.C. 1973 v.C. 1913 v.C. 1853 v.C. 1793 v.C. 1733 v.C. 1673 v.C. 1613 v.C. 1553 v.C. 20 1493 v.C. 1433 v.C. 1373 v.C. 1313 v.C. 1253 v.C. 1193 v.C. 1133 v.C. 1073 v.C. 1013 v.C. 953 v.C. 30 893 v.C. 833 v.C. 773 v.C. 713 v.C. 653 v.C. 593 v.C. 533 v.C. 473 v.C. 413 v.C. 353 v.C. 40 293 v.C. 233 v.C. 173 v.C. 113 v.C. 53 v.C. 8 68 128 188 248 50 308 368 428 488 548 608 668 728 788 848 60 908 968 1028 1088 1148 1208 1268 1328 1388 1448 70 1508 1568 1628 1688 1748 1808 1868 1928 1988 2048 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 773 v.C.
Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
05