Die Vuurkonyn (丁卯, dīngmǎo) is die vierde jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die vierde Hemelstam (丁, dīng; die element Vuur en Jin) met die vierde Aardtak (卯, mǎo), gesimboliseer deur die Konyn (兔, tù).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Vuurkonynjaar het in 1987 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 29 Januarie 1987 tot 16 Februarie 1988.

Vuurkonynjare

Die volgende jare is Vuurkonynjare:

Jare van die Vuurkonyn 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2694 v.C. 2634 v.C. 2574 v.C. 2514 v.C. 2454 v.C. 2394 v.C. 2334 v.C. 2274 v.C. 2214 v.C. 2154 v.C. 10 2094 v.C. 2034 v.C. 1974 v.C. 1914 v.C. 1854 v.C. 1794 v.C. 1734 v.C. 1674 v.C. 1614 v.C. 1554 v.C. 20 1494 v.C. 1434 v.C. 1374 v.C. 1314 v.C. 1254 v.C. 1194 v.C. 1134 v.C. 1074 v.C. 1014 v.C. 954 v.C. 30 894 v.C. 834 v.C. 774 v.C. 714 v.C. 654 v.C. 594 v.C. 534 v.C. 474 v.C. 414 v.C. 354 v.C. 40 294 v.C. 234 v.C. 174 v.C. 114 v.C. 54 v.C. 7 67 127 187 247 50 307 367 427 487 547 607 667 727 787 847 60 907 967 1027 1087 1147 1207 1267 1327 1387 1447 70 1507 1567 1627 1687 1747 1807 1867 1927 1987 2047 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 774 v.C.

Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia

04