Die Watertier (壬寅, rényín) is die 39ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die negende Hemelstam (壬, rén; die element Water en Jang) met die derde Aardtak (寅, yín), gesimboliseer deur die Tier (虎, hǔ).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Watertierjaar het in 1962 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 5 Februarie 1962 tot 24 Januarie 1963.

Watertierjare

Die volgende jare is Watertierjare:

Jare van die Watertier 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2659 v.C. 2599 v.C. 2539 v.C. 2479 v.C. 2419 v.C. 2359 v.C. 2299 v.C. 2239 v.C. 2179 v.C. 2119 v.C. 10 2059 v.C. 1999 v.C. 1939 v.C. 1879 v.C. 1819 v.C. 1759 v.C. 1699 v.C. 1639 v.C. 1579 v.C. 1519 v.C. 20 1459 v.C. 1399 v.C. 1339 v.C. 1279 v.C. 1219 v.C. 1159 v.C. 1099 v.C. 1039 v.C. 979 v.C. 919 v.C. 30 859 v.C. 799 v.C. 739 v.C. 679 v.C. 619 v.C. 559 v.C. 499 v.C. 439 v.C. 379 v.C. 319 v.C. 40 259 v.C. 199 v.C. 139 v.C. 79 v.C. 19 v.C. 42 102 162 222 282 50 342 402 462 522 582 642 702 762 822 882 60 942 1002 1062 1122 1182 1242 1302 1362 1422 1482 70 1542 1602 1662 1722 1782 1842 1902 1962 2022 2082 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 739 v.C.

Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia

39