Die Houttier (甲寅, jiǎyín) is die 51ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die eerste Hemelstam (甲, jiǎ; die element Hout en Jang) met die derde Aardtak (寅, yín), gesimboliseer deur die Tier (虎, hǔ).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Watertierjaar het in 1974 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 23 Januarie 1974 tot 10 Februarie 1975.

Houttierjare

Die volgende jare is Houttierjare:

Jare van die Houttier 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2647 v.C. 2587 v.C. 2527 v.C. 2467 v.C. 2407 v.C. 2347 v.C. 2287 v.C. 2227 v.C. 2167 v.C. 2107 v.C. 10 2047 v.C. 1987 v.C. 1927 v.C. 1867 v.C. 1807 v.C. 1747 v.C. 1687 v.C. 1627 v.C. 1567 v.C. 1507 v.C. 20 1447 v.C. 1387 v.C. 1327 v.C. 1267 v.C. 1207 v.C. 1147 v.C. 1087 v.C. 1027 v.C. 967 v.C. 907 v.C. 30 847 v.C. 787 v.C. 727 v.C. 667 v.C. 607 v.C. 547 v.C. 487 v.C. 427 v.C. 367 v.C. 307 v.C. 40 247 v.C. 187 v.C. 127 v.C. 67 v.C. 7 v.C. 54 114 174 234 294 50 354 414 474 534 594 654 714 774 834 894 60 954 1014 1074 1134 1194 1254 1314 1374 1434 1494 70 1554 1614 1674 1734 1794 1854 1914 1974 2034 2094 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 727 v.C.

Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia

51