Kalium-42 (chemiese notasie K) is 'n radio-aktiewe isotoop van kalium. Dit ondergaan betaverval.

Neutronaktivering Hierdie isotoop word deur neutronvangs uit K gevorm. (K(n,γ)K) Dit is taamlik radioaktief en ondergaan betaverval na Ca wat elektrone met 'n energie van 3,55 en 1,99 MeV vrystel, gevolg deur vrystelling van 'n gammafoton van 1,53 MeV. Hierdie vrystelling kan gebruik word vir die bepaling van kalium in gesteentes met 'n konsentrasie van dpm's. [ Neutron activation analysis of potassium in ultrabasic rocks Geochemical Journal 1, 1967 149-154]

Verwysings

Kategorie:Isotope van kalium