Sojoez of sojoes (Cyrillies: "союз") is Russies vir "unie" en kan verwys na:

Unie van Sosialistiese Sowjetrepublieke, ook bekend as die Sowjetunie, 'n voormalige staat in Noord-Eurasië Sojoes-program, 'n Sowjetse ruimteprogram Sojoes 1, 'n ruimtetuig in die Sojoes-program Sojoes 23, 'n ruimtetuig in die Sojoes-program