(307261) Máni (voorlopige naam ) is ’n groot klassieke Kuipergordelvoorwerp (KGV). Dit is in 2002 deur Chad Trujillo en Michael Brown ontdek. Op Brown se webtuiste word dit gelys as byna vir seker ’n dwergplaneet.

Beskrywing Volgens ramings van die Spitzer-ruimteteleskoop het die voorwerp ’n deursnee van . Die Herschel-span raam die deursnee op , wat dit een van die grootste 10 bekende TNV's sal maak, en groot genoeg om deur die Internasionale Astronomiese Unie as ’n dwergplaneet beskou te word.

Dit is tans 47,2 AE van die Son af en sal in 2123 sy perihelium bereik. Dit is reeds 55 keer waargeneem, en beelde van voor sy ontdekking strek terug tot 8 April 1954.

Verwysings

Eksterne skakels } Ontdekkingsbeelde 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Trans-Neptunus-voorwerpe

Kategorie:Kuipergordel Kategorie:Moontlike dwergplanete