Die Venusmandje (Euplectella aspergillum) behoort tot die filum Porifera (sponse) en die klas Hexactinellidae (glassponse). Die skeletnaalde bestaan uit kieselsuur. Deur die groei van skeletnaalde kry die geraamte dikwels die aansien van 'n traliewerk. Hierdie spesie word tot 100 cm groot en leef op 'n diepte van 100 tot 5 000 meter. Die epidermis is 'n sintium. Kategorie:Glassponse
Bron en licentie
Gebaseerd op: Wikipedia — Venusmandjie · auteursgeschiedenis.
Tekst: CC BY-SA 4.0.
Over de bewerking
Wikisyntaxis en sjablonen zijn verwijderd; langere teksten zijn ingekort.