Die jaar 1764 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 64ste jaar van die 18de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
Geboortes 1 Januarie – Johannes Kinker, Nederlandse digter, filosoof en advokaat († 1845). 19 Junie – Sir John Barrow, Engelse ontdekkingsreisiger († 1848). 9 Julie – Ann Radcliffe, Engelse skrywer († 1823). Onbekend – Sir Alexander Mackenzie, Skotse pelshandelaar en ontdekkingsreisiger († 1820).
Sterftes 16 Julie – Iwan VI van Rusland, tsaar van Rusland (* 1740). 12 September – Jean-Philippe Rameau, Franse komponis (* 1683).
Kategorie:18de eeu Kategorie:1764