Die jaar 1765 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 65ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
21 September – Gregorio Barnaba Chiaramonti (later Pous Pius VII) word priester gewy.
Geboortes 26 April – Emma Hamilton, Lord Nelson se minnares († 1815). 28 April – Sylvestre François Lacroix, 'n Franse wiskundige († 1843). 21 Augustus – William IV, koning van Groot-Brittanje († 1837). 18 September – Bartolomeo Alberto Cappellari (later Pous Gregorius XVI), die 254ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1846). 14 November – Robert Fulton, 'n Amerikaanse skilder, ingenieur en uitvinder († 1815). 17 November – Giovanni Battista Balbis, Italiaanse plantkundige en politikus († 1831).
Sterftes 15 April – Michail Lomonosof, Russiese Renaissance-man, wetenskaplike en skrywer (* 1711) 17 Mei – Alexis Clairaut, 'n Franse wiskundige en denker (* 1713).
Gepubliseer Teologie 7 Januarie – Apostolicum Pacendi (Verdediging van die Jesuïte) deur Pous Clemens XIII. Kroonprins Lodewyk van Frankryk Kategorie:18de eeu Kategorie:1765