Van Pletzen is 'n Suid-Afrikaanse elektroniese duo wat bekendheid verwerf het met sy satiriese Afrikaanse lirieke.
Lede Peach van Pletzen Matthieu (Makkie) Auriacombe
Diskografie
Ateljee-albums Kak lekke vibe (2018) Love & Legehness (2020) ENTER THE GROOTNESS (2023) Om lig te maak (2025)
Enkelsnitte Eiland styl Goud Kak lekke vibe Beurtkrag Ek Kyk Na Jou
Verwysings
Eksterne skakels Amptelike webwerf
Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe