Die Progressiewe Unionisteparty (Progressive Unionist Party, PUP) is 'n sosiaal-demokratiese politieke party in Noord-Ierland wat die huidige grondwetlike status van dié land as deel van die Verenigde Koninkryk wil bewaar en uitbou en gekant is teen enige Ierse deelname aan politieke prosesse in Noord-Ierland.TheGuardian - 28 Jan 1999
Verwysings
Kategorie:Noord-Ierland Kategorie:Politieke partye in die Verenigde Koninkryk