duimnael|Die Ni-S-fasediagram volgens Journal of Phase Equilibria and Diffusion, February 2009, Volume 30, Issue 1, pp 123–123|450px Nikkelsulfiede is chemiese verbindings van nikkel en swawel.
Daar is heelparty vastestowwe wat nikkelsulfiede genoem kan word. Die fasediagram van Okamoto wys agt:
-- nikkelmonosulfied, nikkel(II)sulfied of dikwels eenvoudig nikkelsulfied, wat ook as die mineraal milleriet bekend is. Dit het 'n romboëdriese struktuur wat die argetipe van die B13-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie is. Die δ-fase, wat 'n nie-stoigiometriese hoëtemperatuurweergawe hiervan is. Dit is heksagonaal en het die B8₁ - nikkelien-struktuur.
Fases wat ryker aan nikkel is: nikkelsubsulfied, trinikkledisulfied; as mineraal: hazelwoodiet. die β-fase; wat 'n nie-stoigiometriese hoëtemperatuurweergawe hiervan is ; die mineraal godlevskiet. Godlevskite is ortorombies (C222: 9,3359; 11,2185; 9,4300 A) Canadian Minealogist 26, 283-291, 1988 ; 'n hoëtemperatuurfase
Fases wat ryker aan swawel is: - bekend as die mineraal polydymiet. Dit het 'n spinelstruktuur. - 'n fase met piriet-struktuur.
Verwysings
Kategorie:Anorganiese verbindings Kategorie:Verbindings van nikkel