Pinky Sharon Kekana (gebore 14 Julie 1966) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy is die adjunkminister van kommunikasie in die kabinet van president Cyril Ramaphosa.

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers