John Jeffery (gebore 31 Oktober 1963) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress en dien tans as adjunkminister van Justisie. Hy het 'n LLB-graad aan die Universiteit van Natal behaal.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers