Inkosi Sango Patekile Holomisa (gebore 26 Augustus 1959) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Hy is sedert 2019 die Adjunkminister van Korrektiewe Dienste in Suid-Afrika, nadat hy voorheen as die Adjunkminister van Arbeid gedien het.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die African National Congress