Jüri Ratas (gebore 2 julie 1978, in Tallinn) is 'n Estniese politikus, huidige leier van die Sentrale Party en Eerste Minister van Estland. Hy het as visepresident van die Riigikogu, Estland se eenkamerparlement, van 2007 tot 2016 gedien en as die burgemeester van Tallinn van 2005 tot 2007. As burgemeester van Tallinn het hy met die Europese Groen Hoofstad -program begin.http://ec.europa.eu/environment/europeangreencapital/about_submenus/background.html

Persoonlike lewe Ratas is getroud en is die vader van drie.

Verwysings

Eksterne skakels

Profiel van Ratas by Tallinn.ee Profiel van Ratas by die Parlement web

Kategorie:Eerste Ministers van Estland Kategorie:Estiese burgemeesters Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense