KwaMakhonyeni is 'n nedersetting in die Jozini Plaaslike Munisipaliteit, Umkhanyakude-distrik van KwaZulu-Natal provinsie in Suid-Afrika.

KwaMakhonyeni is histories die tradisionele nedersetting van lede van die Makhonyeni-stam, 'n onderafdeling van die Zoeloevolk.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal