Wapen en vlag 100px|Historiese wapen van Frioelië 200px|Historiese vlag van Frioelië Algemene gegewens Land: Hoofstad: Udine Administratiewe verdeling: 3 provinsies Oppervlakte: 8 240 vk km Bevolking: 800 000–1 000 000 Bevolkingsdigtheid: 128 inwoners per vk km Kaart 300px|Die ligging van Frioelië
Frioelië (Italiaans: Friuli, Friulaans: Friûl, Duits: Friaul) is 'n gebied in die noordooste van die huidige Italië wat tot die administratiewe streek Friuli-Venezia Giulia behoort.
Taal In hierdie gebied word 'n eie Romaanse taal gepraat wat Friulaans (Furlan) genoem word.
Geskiedenis Die gebied was in die vroeë Middeleeue 'n Langobardiese hertogdom wat later in 776 'n Frankiese markgraafskap geword het.
Sien ook Chadaloh I (Alaholfinger)
Kategorie:Geografie van Italië Kategorie:Streke