Abilene 280px Kaart Wapen 170px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land 20px Verenigde State Deelstaat 20px Kansas Administratiewe distrik (county) Dickinson Koördinate Gestig op 1857 Geïnkorporeer op 1869 Oppervlak: - Totaal 10,7 vk km Hoogte bo seevlak 352 m Bevolking: - Totaal (2010) 6 844 - Bevolkingsdigtheid 640/vk km Tydsone CST (UTC -6) - Somertyd CDT (UTC -5) Klimaat - Tipe Gematig-kontinentaal - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 13,2 °C - Gem. temp. Januarie/Julie -2 / 27 °C - Gemiddelde jaarlikse neerslae 831,6 mm Amptelike webwerf abilenecityhall.com
Abilene is 'n dorp in die Amerikaanse staat Kansas, sowat 225 km wes van Kansas City. Dit het in die 19de eeu ontwikkel as 'n sentrum vir die beesboerderybedryf en spoorweë. Dit het 'n bevolking van sowat 6 800.
Kategorie:Nedersettings in Kansas