Kansas City 280px Kaart Kenteken 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Deelstaat 20px Missouri County Jackson, Clay, Platte, Cass Koördinate Geïnkorporeer op 28 Maart 1853 Oppervlakte: - Totaal 823,7 vk km Hoogte bo seevlak 227 m Bevolking: - Totaal (Stad en county 2020) 508 090 - Bevolkingsdigtheid 905/vk km - Metropolitaanse gebied 2 392 035 Tydsone CST (UTC -6) Somertyd: CDT (UTC -5) Klimaat - Tipe Subtropiese klimaat - Gem. jaarlikse temperatuur 11 °C - Gem. temp. Januarie/Julie -4 / 26 °C - Gemiddelde jaarlikse neerslae 977,6 mm Burgemeester Quinton Lucas (D) Amptelike Webwerf kcmo.org
Kansas City lê weerskante van die Missouri-rivier in die deelstate Kansas en Missouri. Die ligging van die stad aan die rivier maak dit die poort na die Weste. Dit is 'n vooraanstaande mark vir graan en lewende hawe. Die bevolking van die metropolitaanse gebied word in 2020 op sowat 2,39 miljoen beraam.
Kansas City was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026.
Kategorie:Nedersettings in Missouri