Pannonië was 'n Romeinse provinsie. Die provinsie se grens in die noorde en ooste was die Donau, in die weste Noricum en Bo-Italië, en in die suide Dalmasië en Bo-Mesië. Pannonië was geleë in die gebied van die huidige Wes-Hongarye, Oos-Oostenryk, Noord-Kroasië, Noordwes-Serwië, Noord-Slowenië, Wes-Slowakye en Noord-Bosnië en Herzegowina.
Geskiedenis Pannonië is in die jaar 20 gestig. Dit is in 107 deur Trajanus in Pannonia Inferior en Pannonia Superior verdeel.
Verwysings
Kategorie:Romeinse provinsies