links|250px|duimnael Quelimane (uitgespreek [keliˈmani]) is 'n seehawe aan die mond van die gelyknamige rivier in Mosambiek, sowat 300 km noordoos van die hawestad Beira. Dit is die hoofstad van die Zambezia-provinsie en het 'n bevolking van sowat 200 000.
Dit was 'n berugte slawehawe in die 18e en 19e eeu, maar is nou 'n besige uitvoerhawe vir koper, katoen, mielies, suiker, tee en tabak.
Eksterne Skakels Quelimane, Mosambiek deur go2africa.com Quelimane (In Portugees) Zambezia provinsie (In Portugees) Quelimane blogs (In Portugees)
Kategorie:Nedersettings in Mosambiek