duimnael|links|Aanvanklike uitleg van die dorp, 1993. duimnael|links|Aanvanklike bemarking van die dorp, 1993. duimnael|links|Advertensie wat in 1995 geplaas is.
Jacobsbaai is 'n residensiële ontwikkeling van die jare negentig aan die Kaapse Weskus tussen Vredenburg en Saldanha. Huise word streng volgens bouriglyne ontwerp om te voldoen aan die Weskus-volksboukundige styl. Die Jacobsbaai-katstert kom hier voor en is 'n bedreigde spesie.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap Kategorie:Weskus van Suid-Afrika