duimnael|Peridotiet Peridotiet is 'n ultramafiese gesteente. Dit word op baie plekke aangetref soos in die gebergte van OmanNew York Times 26 April 2018 ] of in die Bosveldstollingskompleks van Suid-Afrika. Dit bestaan hoofsaaklik uit die minerale olivien en pirokseen.Sand atlas

Klimaatverandering Omdat dit ultramafies is, kan dit maklik met koolsuurgas reageer en karbonate vorm. Daarby word koolstofdioksied in 'n vastestof gebêre. Vanweë die aardverwarming kan dit nuttig wees om op hierdie manier die koolstofdioksiedvlak van die atmosfeer te verlaag.

Verwysings

Kategorie:Gesteentes