duimnael|Alida Buckle was tot einde 2010 redakteur by Weslander Weslander is 'n plaaslike koerant van Vredenburg wat elke Donderdag in die munisipale gebied Saldanhabaai en op Velddrif en Laaiplek 10 631 kopieë verkoop. Dit is op 30 April 1972 gestig. Die uitgewer is Ernie Roworth en die redakteur is Helene Meisenheimer.

Eksterne skakels Amptelike webblad 'n Facebook-groep vir lesers

Kategorie:Suid-Afrikaanse koerante Kategorie:Wes-Kaap Kategorie:Weskus van Suid-Afrika