Die R25 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Johannesburg met Groblersdal verbind via Kemptonpark en Bronkhorstspruit.

Sien ook Lys van provinsiale roetes in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Provinsiale roetes in Suid-Afrika Kategorie:Gauteng Kategorie:Mpumalanga