Pedro de la Rosa (gebore 24 Februarie 1971) is 'n voormalige Spaanse professionele motorrenjaer wat in 1999 tot 2012 vir verskeie spanne in Formule Een Grands Prix gejaag het.
Verwysings
Kategorie:Spaanse renjaers Kategorie:Formule Een-renjaers Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense