thumb|260px|Formule 1 logo Formula 1 Heineken Grand Prix du Canada 2018 200px Datum 10 Junie 2018 Plek Circuit Gilles Villeneuve Voorste wegspringplek Renjaer Sebastian Vettel Ferrari Tyd 1:10.764 Vinnigste rondte Renjaer Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer Tyd 1:13.864 (rondte 65 van 68) Podium 1 Sebastian Vettel Ferrari 2 Valtteri Bottas Mercedes AMG 2 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer Die 2018 Formule Een Kanadese Grand Prix is op 10 Junie 2018 op die Gilles Villeneuve-renbaan in Montreal, Kanada gehou. Dit was die sewende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Agtergrond Ná die 2018 Monaco Grand Prix lei Lewis Hamilton die bestuurderskampioenskap met 14 punte voor Sebastian Vettel en met 38 punte voor Daniel Ricciardo. In die vervaardigerskampioenskap is Mercedes 22 punte voor Ferrari en 71 punte voor Red Bull Racing.

Herontwerpte baan Die mure by die uitgang van die Virage Senna en tussen draai drie en die Pont de la Concorde is hernu, asook nuwe veiligheidsheinings is gebou. Die hindernisse by die uitgang van draai drie is ook herontwerp, sodat die afloopareas nou baie wyer is, en dit is ook vir die beamptes nou makliker om gestrande renmotors te herwin. Selfs in die afloopgebied van die kuipehaarnaald is die hindernisse herontwerp om noodvoertuie beter te beskerm, die hindernisse in draai 14 is ook omskep. Daarbenewens is die bandemure in die draai Virage Senna, draai vier, Pont de la Concorde en die kuipehaarnaald vervang deur TecPro-hindernisse.

Daar is 'n bykomende, derde DRS-sone in vergelyking met die vorige jaar. Die meetpunt is 15 meter agter draai vyf, die stelsel kan dan 95 meter na draai sewe geaktiveer word. Die ander twee DRS-sones het onveranderd gebly in vergelyking met die vorige jaar. Die tweede sone begin na die kuipehaarnaald, net 55 meter voor die daaropvolgende voluitkurwe. Die derde sone is reg aan die begin en 70 meter na die laaste draai. Vir hierdie twee DRS sones is daar net een meetpunt, sodat die DRS weer gebruik mag word na 'n suksesvolle verbysteek in die eerste sone.

Deelnemers In hierdie ren stel Toro Rosso 'n gevorderde weergawe van Honda se RA618H bekend, nadat Honda die kraguitset van die enjin verhoog het. Daarbenewens, stel Renault 'n verbeterde weergawe van die Renault Z.E.17 in gebruik, wat aan al ses jaers met Renault-aandrywing beskikbaar is. Vettel begin ook met 'n nuwe spesifikasie van die Ferrari 062 EVO in Kanada.

Hamilton (ses keer), Räikkönen, Alonso, Vettel en Ricciardo (een keer elk) is almal voormalige wenners van die Kanadese Grand Prix.

Die wedrenbeamptes was José Abed (MEX), Paul Cooke (KAN), Gerd Ennser (DEU) en Emanuele Pirro (ITA).

Bande Vir die Kanadese Grand Prix bied Pirelli die onderskeie spanne bandverbindings P Zero supersag (rooi), P Zero Ultrasag (pers), P Zero Hipersag (pienk) en vir reënweer is Cinturato Tussen-in (groen) en Cinturato Full Wets (blou) beskikbaar.

+ Bande vir gebruik te Montreal Bande vir 'n droë baan Reënbande 50pxHipersag 50pxUltrasag 50pxSupersag 50pxTussen-in 50pxReën

Vrye oefening Uitslag Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd 1 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:13.302 2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:13.390 3 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:13.518 4 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:13.574 5 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:13.617Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd 1 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:12.198 2 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:12.328 3 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:12.603 4 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:12.777 5 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:12.985Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd 1 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:11.599 2 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:11.648 3 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:11.650 4 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:11.706 5 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:12.153

Kwalifisering Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster 1 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:11.710 1:11.524 1:10.764 1 2 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:11.950 1:11.514 1:10.857 2 3 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:12.008 1:11.472 1.10.937 3 4 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:11.835 1:11.740 1.10.996 4 5 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:11.725 1:11.620 1:11.095 5 6 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:12.459 1:11.434 1:11.116 6 7 27 Nico Hülkenberg Renault 1:12.795 1:11.916 1:11.973 7 8 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:12.577 1:12.141 1:12.084 8 9 55 Carlos Sainz jr. Renault 1:12.689 1:12.097 1:12.168 9 10 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:12.702 1:12.395 1:12.671 10 11 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:12.680 1:12.606 11 12 28 Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 1:12.587 1:12.635 12 13 16 Charles Leclerc Sauber-Ferrari 1:12.945 1:12.661 13 14 14 Fernando Alonso McLaren-Renault 1:12.979 1:12.856 14 15 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 1:12.998 1:12.865 15 16 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 1:13.047 19Gasly ontvang roosterstraf in Kanada weens enjinruil 17 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 1:13.590 16 18 35 Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 1:13.643 17 19 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:14.593 18 107% tyd: 1:16.729 20 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari geen tyd 20

900px|duimnael|links|← VOORWegspringrooster vir die 2018 Kanadese Grand Prix.

Wedren

Renuitslag Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte 1 5 Sebastian Vettel Ferrari 68 1:28:31.377 1 25 2 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 68 +7.376 2 18 3 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 68 +8.360 3 15 4 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 68 +20.892 6 12 5 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 68 +21.559 4 10 6 7 Kimi Räikkönen Ferrari 68 +27.184 5 8 7 27 Nico Hülkenberg Renault 67 +1 rondte 7 6 8 55 Carlos Sainz jr. Renault 67 +1 rondte 9 4 9 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 67 +1 rondte 8 2 10 16 Charles Leclerc Sauber-Ferrari 67 +1 rondte 13 1 11 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 67 +1 rondte 19 12 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 67 +1 rondte 20 13 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 67 +1 rondte 11 14 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 67 +1 ronde 10 15 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 66 +2 rondtes 18 16 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 66 +2 rondtes 15 17 35 Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 66 +2 rondtes 17 DNF 14 Fernando Alonso McLaren-Renault 40 Uitlaat 14 DNF 28 Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 0 Ongeluk 12 DNF 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 0 Ongeluk 16

Puntestand na die Grand Prix Renjaers Posisie Nommer Jaer Span Punte Var 1 5 Sebastian Vettel Ferrari 121 2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 120 3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 86 4 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 84 5 7 Kimi Räikkönen Ferrari 68 6 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 50 7 14 Fernando Alonso McLaren-Renault 32 8 27 Nico Hülkenberg Renault 32 9 55 Carlos Sainz jr. Renault 24 10 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 19 11 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 18 12 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 17 13 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 11 14 16 Charles Leclerc Sauber-Ferrari 10 15 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 8 16 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 4 17 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 2 18 28 Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 1

Vervaardigers Posisie Span Punte Var 1 Mercedes AMG 206 2 Ferrari 189 3 Red Bull-TAG Heuer 134 4 Renault 56 5 McLaren-Renault 40 6 Force India-Mercedes 28 7 Toro Roso-Honda 19 8 Haas-Ferrari 19 9 Sauber-Ferrari 12 10 Williams-Mercedes 4

Verwysings

Kategorie:Kanadese Grand Prix Kanada