Bielawa (Duits: Langenbielau, Silesies: Bjelawa) is 'n stad in Pole, in die woiwodskap Neder-Silesië, in die distrik (powiat) Dzierzoniow. Bielawa is geleë in die Sudete-Voorland, aan die voet van die Sowieberge. Dit strek oor 8,5 km langs die Bielawica-stroom (Duits: Biele), 272–443 m bo seespieël. Histories lê dit in Neder-Silesië.

Bevolking

Eksterne skakels

Joodse gemeenskap in Bielawa op Virtual Shtetl

Kategorie:Nedersettings in Pole