Magalies Gliding Club is 'n sweeftuig-klub in Magaliesburg. Die klub werk uit die Orient Airfield (FAOI), oor naweke en meeste vakansiedae. Die klub het ongeveer 200 lede.
Vloot 3 Grob G103 Twin Astir’s 3 Grob G102 Astir CS’s 1 ASK7 1 Jeans Astir 1 SF25 MotorFalke Motor Glider 1 Piper Super Cub (180 hp) 1 Cessna 182 sleep-vliegtuig
Verwysings
Kategorie:Vliegtuie