'n Woiwodskap (Pools: województwo) is 'n administratiewe gebied van Pole. Die naam is afgelei van die Pools woiwode - 'n term wat sy oorsprong in die Oud-Slawiese taal het en 'oorlogsleier' of 'krygsheer' beteken. Toe die woord teen ongeveer die 10de eeu begin gebruik is, is dit as naam gegee aan bevelvoerders van die plaaslike leër.
+ Lêer:Poland administrative division 1999 literki.pngPoolse woiwodskappe sedert 1999 Afkorting Wapen Kode Nommerplate (motors) Woiwodskap Hoofstad Area km² Bevolking (31 Desember 2003) Bevolking (30 Junie 2004) DS 50px 02 D Neder-Silesië (dolnośląskie) Wrocław 19 947.76 2 898 313 2 895 729 KP 50px 04 C Kujawië-Pommere (kujawsko-pomorskie) Bydgoszcz¹Toruń² 17 969.72 2 068 142 2 067 548 LU 50px 06 L Lublin (lubelskie) Lublin 25 114.48 2 191 172 2 187 918 LB 50px 08 F Lubusz (lubuskie) Gorzów Wielkopolski¹Zielona Góra² 13 984.44 1 008 786 1 009 177 LD 50px 10 E Łódź (łódzkie) Łódź 18 219.11 2 597 094 2 592 568 MP 50px 12 K Klein-Pole (małopolskie) Krakau 15 144.10 3 252 949 3 256 171 MA 50px 14 W Masowië (mazowieckie) Warskou 35 597.80 5 135 732 5 139 545 OP 50px 16 O Opole (opolskie) Opole 9 412.47 1 055 667 1 053 723 PK 50px 18 R Subkarpate (podkarpackie) Rzeszów 17 926.28 2 097 248 2 097 325 PD 50px 20 B Podlachië (podlaskie) Białystok 20 179.58 1 205 117 1 204 036 PM 50px 22 G Pommere (pomorskie) Gdansk 18 292.88 2 188 918 2 192 404 SL 50px 24 S Silesië (śląskie) Katowice 12 294.04 4 714 982 4 707 825 SW 50px 26 T Heilig Kruis Kielce 11 672.34 1 291 598 1 290 176 WM 50px 28 N Ermland-Masurië (warmińsko-mazurskie) Olsztyn 24 202.95 1 428 885 1 428 385 WP 50px 30 P Groot-Pole (wielkopolskie) Poznań 29 825.59 3 359 932 3 362 011 ZP 50px 32 Z Wes-Pommere (zachodniopomorskie) Szczecin 22 901.48 1 696 073 1 695 708
Kategorie:Geskiedenis van Pole