Dendrocitta, of die boomeksters, is ’n genus sangvoëls uit die familie Kraaiagtiges (Corvidae).

Kenmerke Die voëls het ’n lang stert en is almal swart, grys en rooibruin. Die vere op die kop en die slagpenne is meestal swart en die rug rooibruin.

Verspreiding en habitat Die boomeksters is standvoëls in tropese gebiede van Suid- en Suidoos-Asië. Hulle bly meestal in bome en kom selde grond toe.

Spesies Die volgense spesies kom voor: D. bayleii (Andamanboomekster) D. cinerascens (Borneotiese boomekster) D. formosae (Grysborsboomekster) D. frontalis (Maskerboomekster) D. leucogastra (Witbuikboomekster) D. occipitalis (Maleise boomekster) D. vagabunda (Rooiboomekster)

Verwysings Madge en Burn, Crows and Jays

Eksterne skakels

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Eksters en boomeksters