Anton (Antal) Zilzer (1860 in Boedapest - 16 November 1921) was 'n Hongaarse skilder van Joodse afkoms.
Hy was 'n leerling van Rauscher, Gregusz, en Szekely by die nasionale model skool van ontwerp, en het later studeer by die Munich Akademie onder Raupp, Hackl, Seitz, en Herterich, en voltooi toe sy opleiding in Berlyn, Parys en Londen.
Hy gewy homself veral aan portrette, en ontvang die Munich goue medalje in 1887.
Sy skilderye sluit in: Alone in the Woods Ludwig II on His Funeral Bier Forest Idyls Sunset on the Lake of Constance
Verwysings
Kategorie:Hongaarse Jode Kategorie:Hongaarse skilders Kategorie:Geboortes in 1860 Kategorie:Sterftes in 1921