Die jaar 1790 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 90ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure 29 Mei – Rhode Island word die 13de deelstaat van die Verenigde State. 26 Desember – Lodewyk XVI van Frankryk gee sy toestemming aan die Siviele Grondwet van die Geloofstand gedurende die Franse Rewolusie.
Geboortes 29 Maart – John Tyler, was die tiende President van die Verenigde State (1841–1845) († 1862). 1 Junie – Ferdinand Raimund, Oostenrykse akteur en dramaturg († 1836). 16 Desember – Koning Leopold I van België († 1865). 23 Desember – Jean-François Champollion, Franse taalkundige en grondlegger van die Egiptologie († 1832). Onbekend – Silkaats, stigter en die eerste koning van die Ndebele († 1868). Onbekend – Karl Heinrich Bergius, Suid-Afrikaanse apteker en natuurkenner van Duitse herkoms († 1818).
Sterftes 17 April – Benjamin Franklin, Amerikaans politikus en wetenskaplike (* 1706). 17 Julie – Adam Smith, Skotse Ekonoom (* 1723) Onbekend – Patrick Browne, Ierse dokter en plantkundige (* 1720) Onbekend – Peter Jonas Bergius, Sweedse mediese dokter en botanis (* 1730)
Kategorie:18de eeu