Die Botswana Democratic Party (BDC; Tswana: Phathi ya Tomokoraga) is 'n politieke party wat Botswana van onafhanklikheidwording in 1966 tot 2024 regeer het. Dié party is in 1961 deur Seretse Khama en Quett Masire gestig.

Die Botswana Democratic Party word tans deur Slumber Tsogwane gelei. Die BDC is 'n raadplegende lid van die Sosialistiese Internasionaal. Tradisionele Tswana-gemeenskappe vorm die party se basis, waarvolgens die BDP 'n konserwatiewe beweging gebly het.

Verkiesingsresultate Verkiesing Partyleier # vanalgehele stemme % vanalgehele stemme # vanalgehele setels gewen Plek Uitslag 1965Seretse Khama 113 167 80,4 28/31 1ste In regering 1969 52 218 68,3 24/31 1ste In regering 1974 49 047 76,6 27/36 1ste In regering 1979 101 098 75,2 29/36 1ste In regering 1984Quett Masire 154 863 68,0 29/38 1ste In regering 1989 162 277 64,8 31/38 1ste In regering 1994 154 687 54,7 27/44 1ste In regering 1999Festus Mogae 192 598 57,1 33/44 1ste In regering 2004 213 308 51,7 44/63 1ste In regering 2009Ian Khama 290 099 53,3 45/63 1ste In regering 2014 320 657 46,5 37/63 1ste In regering 2019 Mokgweetsi Masisi 405 719 52,7 38/57 1ste In regering 2024 254 632 30,5 4/69 4de In opposisie

Bekende lede Seretse Khama Ian Khama Quett Masire Mokgweetsi Masisi Festus Mogae

Verwysings

Eksterne skakels Amptelike webwerf

Kategorie:Politiek van Botswana Kategorie:Politieke organisasies