Fidjiaans (Na Vosa Vakaviti) is 'n Maleis-Polinesiese taal wat saam met Engels en Fidjiaanse Hindi die amptelike tale van die eilandnasie Fidji vorm. Die teks van Fidji se volkslied, Meda Dau Doka, is in Fidjiaans. Sedert 2005 word oor Fidjiaans se status debater en verskeie groepe beywer hulle vir 'n opgradering van Fidjiaans as "nasionale taal" van Fidji, terwyl Engels en Fidjiaanse Hindi ampstale sal bly.
duimnael|links|'n Fidjiaanse moedertaalspreker Fidjiaans het sowat 340 000 moedertaalsprekers, terwyl sowat 320 000 mense dit as 'n tweede taal praat. Dit is een van die mees verspreide Oseaniese tale en is verwant aan verskeie Polinesiese tale.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Oseaniese tale Kategorie:Tale van Fidji